Page 1 of 1
Grafiet ghries
Posted: Sun Nov 22, 2020 1:02 pm
by Viking
Meer as n kg grafiet ghries in metaal blikhouer...manne wat die goed ken sal weet waarvoor aangewend kan word.
Gaan vlg vrydag drom toe....
Re: Grafiet ghries
Posted: Sun Nov 22, 2020 3:35 pm
by henk.spioenkop
Viking wrote:Meer as n kg grafiet ghries in metaal blikhouer...manne wat die goed ken sal weet waarvoor aangewend kan word.
Gaan vlg vrydag drom toe....
Goeiemiddag, Henk van Zyl hier. Wil jy verkoop? Ek stel belang.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Grafiet ghries
Posted: Sun Nov 22, 2020 3:49 pm
by Viking
Jy kan dit kry Henk!
Re: Grafiet ghries
Posted: Sun Nov 22, 2020 3:58 pm
by henk.spioenkop
Kan ek jou kontak môre?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Grafiet ghries
Posted: Sun Nov 22, 2020 4:00 pm
by henk.spioenkop
henk.spioenkop wrote:Kan ek jou kontak môre?
Sent from my iPhone using Tapatalk
My nommer is 0832605669
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Grafiet ghries
Posted: Sun Nov 22, 2020 4:53 pm
by Ds J
Vir die interessantheid : waarvoor gebruik n mens dit?
Re: Grafiet ghries
Posted: Sun Nov 22, 2020 5:26 pm
by Viking
Used in air compressors, food industry, railway track joints, brass instrument valves, piano actions, open gear, ball bearings, machine-shop works, etc. It is also very common for lubricating locks, since a liquid lubricant allows particles to get stuck in the lock worsening the problem.
Re: Grafiet ghries
Posted: Mon Nov 23, 2020 9:44 am
by PWV
Viking, smaak my jy maak skoon!! As daar dalk 'n paar 2de handse R100-note rondle, kan jy dit laat kom!!

Dit sal net plek opneem as jy trek!!
Re: Grafiet ghries
Posted: Mon Nov 23, 2020 11:14 am
by Johan Nel
Werk ook baie lekker as smering om doppe te resize.
Re: Grafiet ghries
Posted: Mon Nov 23, 2020 12:48 pm
by Ds J
Dankie
Re: Grafiet ghries
Posted: Mon Nov 23, 2020 6:50 pm
by Viking
PWV wrote: Mon Nov 23, 2020 9:44 am
Viking, smaak my jy maak skoon!! As daar dalk 'n paar 2de handse R100-note rondle, kan jy dit laat kom!!

Dit sal net plek opneem as jy trek!!
Jy is 100% reg...ek trek see toe. Dis verbasend wat n mens OPGAAR in 40 jr van getroude lewe.
As daar nou een stukkie raad is vir manne wat opgaar....raak na 45 ontslae van alles wat jy nie die laaste 5 jaar aan gevat het nie!!!
Pieter my vrou het jou voorgespring....die 2e handse note het hul weg checkers toe gevind!
