Page 1 of 1

Army buishouers

Posted: Sun Nov 22, 2020 12:29 pm
by Viking
In ons army dae was die houers GROOT in aanvraag!

Enigiets wat droog gehou moes word en hierin kon pas is in die waterdigte buishouers geprop.

Ek gebruik nou nog vir 4x4 in die kampwa - soos vir teesakkies, koffie poeier en suiker.

Ek het nog 4 oor as jy dit kan gebruik - laat maar weet en dibs asb hier.
Waterdigte houers.jpg

Re: Army buishouers

Posted: Sun Nov 22, 2020 12:50 pm
by Victor_
Middag Oom,

Kan hulle asb deps?

Groete Victor

Re: Army buishouers

Posted: Sun Nov 22, 2020 12:55 pm
by Viking
Regso Victor

Pm my verder vir logistiek

Re: Army buishouers

Posted: Sun Nov 22, 2020 6:46 pm
by bishop3006
Ja daai goed is baie lekker. Het nog 'n paar hier, en ook twee G1 dop houers wat gebruik word in die kombuis vir die suiker.

Re: Army buishouers

Posted: Sun Nov 22, 2020 7:02 pm
by Viking
Ja GEEN mier kom in daai houers nie ++>:

Re: Army buishouers

Posted: Sun Nov 22, 2020 7:19 pm
by Toxxyc
Hulle werk ook bitter mooi vir welding rods.

Re: Army buishouers

Posted: Sun Nov 22, 2020 8:38 pm
by Victor_
Viking wrote: Sun Nov 22, 2020 12:55 pm Regso Victor

Pm my verder vir logistiek
Baie dankie Oom

My PMs hak vas in my Outbox. Sal Oom my asb WhatsApp by 083 661 825vier?

Groete