Page 1 of 1
Buitengewone kaliber - .30 Gibbs
Posted: Wed Nov 18, 2020 8:29 pm
by tripodmvr
Re: Buitengewone kaliber - .30 Gibbs
Posted: Thu Nov 19, 2020 5:47 am
by knipmes
Is dit n meer moderne ontwikkeling of is dit lank terug reeds bekendgestel ?
Re: Buitengewone kaliber - .30 Gibbs
Posted: Thu Nov 19, 2020 7:45 am
by airhunter
Re: Buitengewone kaliber - .30 Gibbs
Posted: Thu Nov 19, 2020 7:50 am
by Wouter Roets
Knipmes
As ek reg onthou is die rondte hier in die middel 50's deur George Gibbs ontwerp. Dit is basies n Ackley weergawe van die 30-06 met n korter skouer. Dopkapasiteit is hier in die orde van 72gr wat hom in die 300WSM klas plaas.
Groetnis
Wouter
Re: Buitengewone kaliber - .30 Gibbs
Posted: Thu Nov 19, 2020 4:31 pm
by tripodmvr
Beter fotos om te bekyk.
IMG_8937.jpg
IMG_8938.jpg
IMG_8940.jpg
IMG_8941.jpg
Re: Buitengewone kaliber - .30 Gibbs
Posted: Thu Nov 19, 2020 5:08 pm
by Methos
Jislaaik daai kolf is mooi!!! Is dit 'n houtkolf of is hy gedip of geverf of iets?
Re: Buitengewone kaliber - .30 Gibbs
Posted: Thu Nov 19, 2020 5:47 pm
by tripodmvr
Die hout is Maple en dit is 'n uitgroeisel van die boom wat gebruik is, daarom die uitsonderlike "vlekke" daarin.
A burl (American English) or bur or burr (UK English) is a tree growth in which the grain has grown in a deformed manner. It is commonly found in the form of a rounded outgrowth on a tree trunk or branch that is filled with small knots from dormant buds.
Google burl en daar is mooi fotos wat dit aantoon.
Re: Buitengewone kaliber - .30 Gibbs
Posted: Thu Nov 19, 2020 6:21 pm
by knipmes
Dankie vir die inligting Wouter
Re: Buitengewone kaliber - .30 Gibbs
Posted: Thu Nov 19, 2020 6:32 pm
by Hein M.
Wouter Roets wrote: Thu Nov 19, 2020 7:50 am
Knipmes
As ek reg onthou is die rondte hier in die middel 50's deur George Gibbs ontwerp. Dit is basies n Ackley weergawe van die 30-06 met n korter skouer. Dopkapasiteit is hier in die orde van 72gr wat hom in die 300WSM klas plaas.
Groetnis
Wouter
Lyk na stunning kaliber... Groter bokke op langer afstand. Maar ja, jy sal self moet laai.