Waters Rifleman Magasyne vir Tikka

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Waters Rifleman Magasyne vir Tikka

Post by 6mmMusgrave »

More Almal

Ek hoop dit gaan goed. Ek weet daar het nou n klomp van die magasyne ingekom. Maar ek bestel weer einde van die maand as iemand dalk gemis het.


223
5/6 R2950
10 R3250
Acis R2700
10 Ctr R3250

Br en 22 250 famielie
5/6 R3300
10 R3500
Acis R3250

308 Famielie
5/6 R3250
10 R3600
10 Ctr R3600

6.5x55 Famielie
5/6 R3300
10 R3500

30 06 Famielie
5/6 R3500
10 R3800

Magnum Famielie
5/6 R3500
10 R3800

Hulle sluit aflewering in

Groete
Jacques
Post Reply