Page 1 of 1
Konsentrisiteits metertjies
Posted: Fri Nov 13, 2020 10:38 am
by LoopSoosStroop
Goeiemore Vriende
Ons het weer 'n paar van hierdie konsentrisiteits metertjies gemaak.
Insluitend 0.01 mm "dial indicator".
Daar is 4 beskikbaar sonder 'n "mandrel" om nekwand dikte te meet:
R990 elk,
en 6 met die "mandrel" -
R1090 elk.

Re: Konsentrisiteits metertjies
Posted: Wed Nov 18, 2020 4:51 pm
by Riebeeker
Stuur vir my een met die mandrels asb. Pm my jou bankbesonderhede.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Konsentrisiteits metertjies
Posted: Fri Dec 11, 2020 8:18 am
by LoopSoosStroop
Krismis special:
Daar is 4 meters beskikbaar sonder 'n "mandrel" (om nekwand dikte te meet) R850 elk,
en 4 met die "mandrel" - R950 elk.
Re: Konsentrisiteits metertjies
Posted: Mon Dec 14, 2020 7:34 am
by Gerhardu
Goeie dag Pieter.
Kan ek asb ene bestel met manderls asb. Stuur vir my die besonderhede.
Groete
Gerhardu
082 drie sewe ses 6688
Re: Konsentrisiteits metertjies
Posted: Mon Dec 14, 2020 9:46 am
by LoopSoosStroop
Gerhardu wrote: Mon Dec 14, 2020 7:34 am
Goeie dag Pieter.
Kan ek asb ene bestel met manderls asb. Stuur vir my die besonderhede.
Groete
Gerhardu
082 drie sewe ses 6688
Dankie Gerhardu, klaar gereel.
Re: Konsentrisiteits metertjies
Posted: Wed Jan 27, 2021 10:55 am
by LoopSoosStroop
LoopSoosStroop wrote: Fri Dec 11, 2020 8:18 am
Daar is 4 meters beskikbaar sonder 'n "mandrel" (om nekwand dikte te meet) R850 elk,
Nog net hierdie 4 metertjies oor.