Page 1 of 1

Binnebande weggee

Posted: Tue Nov 10, 2020 5:15 pm
by Viking
Ek het 2 binnebande (groot trekker en groot vragmotor) wat ons altyd saamgery het as ons teen rivier gaan kamp het.

My kinders het dit ontgroei en kleinkinders pas nie in die een GROOT trekker band nie.

Is verpak in 'n ammokrat - weeg nogal 'n paar kg!

As jy die ammokrat ook wil hê sal dit jou 'n paar biere kos - die bande kan jy vat!

DSCF0688.JPG

Re: Binnebande weggee

Posted: Tue Nov 10, 2020 5:22 pm
by Malan123
Viking as ons hulle in pietermaritzburg kan kry sal ek hulle vat asb.

Re: Binnebande weggee

Posted: Tue Nov 10, 2020 6:26 pm
by Viking
Malan dis jou uitdaging om te reël, maar as iemand nader dit kan optel sal ek moet laat gaan, want ek pak huis op om see toe te verhuis.

Re: Binnebande weggee

Posted: Tue Nov 10, 2020 6:36 pm
by Malan123
Verstaan 100%. Gaan kyk wat ek kan reel. Paarl is diep wyd...

Re: Binnebande weggee

Posted: Wed Nov 11, 2020 12:37 pm
by Viking
Malan ek stuur met Courier Guy soos afgespreek.

Dis die verpakking!

tyres.jpg

Re: Binnebande weggee

Posted: Wed Nov 11, 2020 12:38 pm
by Malan123
Dankie Dirk. Waardeer die moeite