Page 1 of 1
Slang hanterings kursusse.
Posted: Wed Dec 28, 2011 1:18 pm
by molopohunter
Dagse manne,
Ons besprekings vir 2012 vir die slang hantering, identifikasie en noodhulp kursusse is weer oop.
Daar is ook n "advanced reptile husbandry" kusus beskibaar vir diegene wat meer met reptiele werk.
Ons kan dit reg oor die land aanbied as daar genoeg belangsteling is.
Ons doen ook opvoedkundige praatjies op boere dae, skoue, konferensies, skole ens.
Inligting op:
www.molopohunt.co.za.
Of skakel my by 082 578 2758.
Sal pryse e-mail.
Groete en mooi loop.
Peet
Re: Slang hanterings kursusse.
Posted: Wed Dec 28, 2011 1:25 pm
by Theo E
sounds good will let you if i can put some people together
how long is the cours ?
theo
Re: Slang hanterings kursusse.
Posted: Wed Dec 28, 2011 1:30 pm
by molopohunter
Theo E wrote:
sounds good will let you if i can put some people together
how long is the cours ?
theo
The snake bite and ID together with the venomous snake handling is 1 day. Exam the next morning.
We can split it into 2 mornings to allow study time.
The husbandry course is also a half day.
Cheers
Re: Slang hanterings kursusse.
Posted: Wed Dec 28, 2011 1:34 pm
by Jaco Swart
Peet.
Dink jy ek kan my vrou stuur om die fynere kunsies van hantering van n groot slang te leer.
Groetnis
Re: Slang hanterings kursusse.
Posted: Wed Dec 28, 2011 1:38 pm
by Gerhard
Word die kursuse deur FGASA onderskryf?
Re: Slang hanterings kursusse.
Posted: Wed Dec 28, 2011 1:48 pm
by molopohunter
Gerhard wrote:
Word die kursuse deur FGASA onderskryf?
Nie vir 2012 nie. Ek is wel FGASA, maar die kursusse nie.
Re: Slang hanterings kursusse.
Posted: Wed Dec 28, 2011 1:50 pm
by molopohunter
Re: Slang hanterings kursusse.
Posted: Wed Dec 28, 2011 1:51 pm
by Gerhard
molopohunter wrote:
Gerhard wrote:
Word die kursuse deur FGASA onderskryf?
Nie vir 2012 nie. Ek is wel FGASA, maar die kursusse nie.
Ek is maar appy Level 1.
Baat my nie as die kursus nie onderskryf word nie...
Is nogal jammer.
Re: Slang hanterings kursusse.
Posted: Wed Dec 28, 2011 4:34 pm
by molopohunter
Gerhard wrote:
molopohunter wrote:
Gerhard wrote:
Word die kursuse deur FGASA onderskryf?
Nie vir 2012 nie. Ek is wel FGASA, maar die kursusse nie.
Ek is maar appy Level 1.
Baat my nie as die kursus nie onderskryf word nie...
Is nogal jammer.
Sal jou net op hoogte hou. Ons stuur nuwe selabis in Januarie weg, so as hulle roer kan ons hom met FGASA aanbied vroeer in 2012.
Ons moet ongelukkig gereeld die materiaal laat na gaan ens, en dit vat net tyd.
Dink alles wat met n kursus te doen het is nogal n storie om ge-akrediteert te bly. Ons is darem al so 17 in die bedryf, so hulle moet net die nuwe goed nagaan. Van die wetenskaplikke name het ook verander, so baie manne is besig om hulle materiale reg te stel.
Re: Slang hanterings kursusse.
Posted: Fri Dec 30, 2011 4:33 pm
by molopohunter
Sorry, daai 17 moes volg deur jaar.