8x60 met S341?
Posted: Sat Nov 07, 2020 5:24 pm
Hallo almal!
Ek het 'n paar blikke S341 wat rondstaan en het gedink dat ek dit dalk met die ou Mauser kan brand. Het iemand al 196gr / 200gr loodkern punte akkuraat met hierdie poeier gegooi? Ek is op soek na 'n veilige beginlading. My ou gun is akkuraat met 52gr S355 agter 'n 200gr punt.
Hoor graag!
Mooi dag daar!