Page 1 of 1
.308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Fri Nov 06, 2020 7:23 am
by Jacques.308
Hi Manne
Ek wil weet wat is die min en max vir Varget met n 155gr punt die internet se min is 44gr maar dit klink darem maar vir my bitter baie
Groete
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Fri Nov 06, 2020 7:29 am
by swc-tr
Bisleyskuts laai tot 47gr Varget met 155gr pille, as dit sal help.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Fri Nov 06, 2020 11:51 am
by tripodmvr
QL bereken 47gr as maks. 'n Beginlading is dus 42gr en 44gr sal medium wees met druk van 50K psi.
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 4:11 am
by Charles.308
Tripod
Wat se spoed gee QL met 47g. Ek kry 3020fps met 25.5"loop.Wil net seker maak of my chrono reg is.
Dankie
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 6:30 am
by Jacques.308
Charles.308 wrote:Tripod
Wat se spoed gee QL met 47g. Ek kry 3020fps met 25.5"loop.Wil net seker maak of my chrono reg is.
Dankie
Charles ek wil net vir interessantheid weet watse doppe jy laai en wat jou TPL is? Ekt gestraand gelaai met Lapuas en hier by 36,4 begin daai doppe al stamp vol raak
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 6:49 am
by Charles.308
Hi Jacques
Ek gebruik lapua doppe en AR 2208 en ja daai dop is vol gelaai.Ek laai tans 46.7g en TLP is 72mm.Ons gebruik AR2208 in New Zealand
Musgrave RSA Enkelskoot
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 6:52 am
by Jacques.308
Charles.308 wrote:Hi Jacques
Ek gebruik lapua doppe en AR 2208 en ja daai dop is vol gelaai.Ek laai tans 46.7g en TLP is 72mm.Ons gebruik AR2208 in New Zealand
Musgrave RSA Enkelskoot
Dankie my TPL is 71 mm, watse punte laai jy?
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 7:00 am
by Charles.308
Optimus (ek dink hulle work ook Dyer's HBC genoem),155g
As ek reg is Varget en AR2208 is dieselfde.
Charles
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 7:36 am
by tripodmvr
Jy het nie al die data gegee nie, maar hier is 'n berekening met spoed en lading in ag geneem.
Charles.308 155ELDM AR2208.png
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 8:06 am
by Charles.308
Tripod
Lees ek reg 76 766 psi,doppe wys nie pressure nie ook nie primers.
Sorry Jacques ek hijacked jou post.
Groete
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 9:30 am
by tripodmvr
Hoe vêr is jou chrony vanaf die loop se punt?
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 9:36 am
by Charles.308
4 Meter
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 9:41 am
by tripodmvr
Ek het nog altyd op 5m geskiet, synde 'n 375 baie gas uitlaat. Miskien is dit raadsaam om jou chrony met 'n ander te vergelyk.
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 10:51 am
by LUAN
Ek weet daardie spesifieke soort chrony hou daarvan om n baie hoer spoed te wys as die ware spoed.
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 12:44 pm
by Jacques.308
Ek het nou n Ladder gaan skiet tussen 44 gr en 47 gr soos Hodgon voorstel begin druk op tel by 2920 sal netnou die ladder oplaai en die 2 ladings wat ek probeer het, nie een van hulle 2 groepeer nie
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 1:16 pm
by Malan123
Jacques, gaan soek bietjie op die forum - ladder toetse is al redelik baie bespreek. Die mees algemeenste is om in 0.2gr inkremente op te laai. 2 ladings kan dus nie kwalifiseer as 'n ladder toets nie, of verstaan ek jou verkeerd?
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 1:20 pm
by Gawie(13mm)
Jacques.308 wrote: Sat Nov 07, 2020 12:44 pm
Ek het nou n Ladder gaan skiet tussen 44 gr en 47 gr soos Hodgon voorstel begin druk op tel by 2920 sal netnou die ladder oplaai en die 2 ladings wat ek probeer het, nie een van hulle 2 groepeer nie
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Jacques, ek vra omdat ek nuuskierig is; hoekom verskaf jy nie al jou herlaai data soos verlang deur QL sodat ons jou vinniger kan help nie?
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 2:46 pm
by Jacques.308
Gawie(13mm) wrote:Jacques.308 wrote: Sat Nov 07, 2020 12:44 pm
Ek het nou n Ladder gaan skiet tussen 44 gr en 47 gr soos Hodgon voorstel begin druk op tel by 2920 sal netnou die ladder oplaai en die 2 ladings wat ek probeer het, nie een van hulle 2 groepeer nie
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Jacques, ek vra omdat ek nuuskierig is; hoekom verskaf jy nie al jou herlaai data soos verlang deur QL sodat ons jou vinniger kan help nie?
Gawie ek gaan nou ek was op die pad terug van die plaas af toe ek die gestuur het

Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 2:58 pm
by afrikanerbloed
Ek het ook onlangs n ladder geskiet met Varget,Lapua doppe en 155grn Lapua otm in my Rsa 308.
Ek het begin by 44grn,spoed van 2715fps.
Ek het op beweeg in 0.3 grn inkremente tot by 47grn met n spoed van 2943fps.
My nodes was by 45.5 en 45.8 of n mens kan se dat die node van 45.5 tot 45.8 gestrek het want hier het die geweer bitter mooi groepeer.
Die skiet werk was alles op 300m gewees asook die 5 skoot groepe wat ek daarna met ladings van 45.2, 45.5, 45.8 en 46.1 grn geskiet het.
Met die ladder se skiet het skote 44,o en 44.3 ook baie mooi groepeer en net vir my eie nuuskierigheid het ek ook n 5 skoot groepering met n lading van 44,3grn geskiet.Dit was n bitter mooi groep .Die spoed was 2777fps.
Dinge wat ek opgelet het is dat my geweer en primers,doppies geen tekens van druk gewys het met die hoeer ladings nie.
Terugskop en knal was net meer soos wat ek op beweeg het.
Die ander ding was dat die doppies al tot in die nek gevul was hier rondom 45,8 grn
My lading waarop ek besluit het is 45.8grn met n spoed van 2867fps.
Lekker skiet
Johan
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 3:22 pm
by Jacques.308
Sal iemand asb met QL help
Sako .308
Loop 26"
Twsit 1:11
Doppe
Lapua
H20 volume = 55,42
lengte 50,8 mm
Punte 155 gr ELD-M #30313
TPL 71 mm
Maks kamer lengte 72 mm
Hodgon Varget
Ladder 300 m Chrony 5 meter weg (sonder silencer)
44 gr =Â Â Â 2749
44.3 gr = 2777
44.6 gr = 2842
44.9 gr = 2801
45.2 gr = 2855
45.5 gr = 2867
45.8 gr = 2904
46.1 gr = 2855
46.4 gr = 2917
46.7 gr = 2936
47 gr   = 2936
Twee ladings geskiet albei wys druk
45,5 gr
Skoot 1 = 2911
Skoot 2 = 2849
Skoot 3 = 2898
Skoot 4 = 2892
46,1 gr
Skoot 1 = 2930
Skoot 2 = 2886
Skoot 3 = 2892
Skoot 4 = 2886
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 3:37 pm
by tripodmvr
QL beaam jou 44.3gr lading. Met die 45.5gr lading as basis dui dit op 44,4gr vir 2818vps op die chrony. Ek sou eksperimenteer met effens laer en hoër vanaf die 44.3gr lading. Druk dui daar op 56K psi.
Re: .308 ladder hulp met Varget en 155 gr ELD
Posted: Sat Nov 07, 2020 3:40 pm
by Jacques.308
tripodmvr wrote:QL beaam jou 44.3gr lading. Met die 45.5gr lading as basis dui dit op 44,4gr vir 2818vps op die chrony. Ek sou eksperimenteer met effens laer en hoër vanaf die 44.3gr lading. Druk dui daar op 56K psi.
Baie dankie Oom ek laai die foto van die ladder op wind het bietjie van links na regs gedruk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk