Page 1 of 1

Coyote calling contests

Posted: Fri Dec 04, 2009 10:08 am
by Francois Marais
Almal

Die Amerikaners se roep seisoen is nou in volle swang, met calling contests aan die orde van die dag. Die 2009 World Coyote Calling Championships are taking place tomarrow, December 4-5!

Gaan kyk gerus hier na n kompetiesie of twee wat al verby is. Die manne roer die honde.

http://forum.gofoxpro.com/fp_forums/showthread.php?t=405

http://forum.gofoxpro.com/fp_forums/showthread.php?t=321

Sien die FOXPRO manne doen goed, wonder hoe gaan hulle vaar op die WORLD Championships.

Mooi loop
Francois

Re: Coyote calling contests

Posted: Fri Dec 04, 2009 4:29 pm
by LMB
Dit sal seker nooit toegelaat word in die land nie. Veral as party mense daai sukses fotos sien.

Hulle sal van dakke af raas waar nie eens dakke is nie!!!

Lukas.

(Ek moet s? daai foxpro is goed. Pary ouens laat daai ding in stereo roep!! Jy kan van daai geluide voor in die bakkie ruik, so na aan die waarheid is daai foxpro!!! )