Page 1 of 1

Doppe vang.

Posted: Tue Dec 27, 2011 3:48 pm
by Pvdw
Manne ek soek raad.

Wat doen julle op 'n jakjag/oes in die aand as die skote loop en jy het nie tyd om doppe mooi te vang as jy "cycle" nie.

Ek verloor meer doppe met die 303 en 223 as wat ek herwin ???

Die 223 gooi hulle tot amper 2m v?r as jy vinnig "cycle"

Enige raad en fotos van tegniekke en of doppe vangers sal wardeer word.

Peet

Re: Doppe vang.

Posted: Tue Dec 27, 2011 4:34 pm
by tripodmvr
Al wat ek aan kan dink is 'n sambreel wat die doppe af in die bak deflekteer. Julle het egter al so baie goed wat aan jul stoele vaskom. Andersins kan 'n lap wat hang ook dieselfde resultaat h

Re: Doppe vang.

Posted: Tue Dec 27, 2011 4:48 pm
by blaser
Ek het n bras catcher op my  204  ingevoer van vsa

Re: Doppe vang.

Posted: Tue Dec 27, 2011 5:19 pm
by Pvdw
Driepoot ek het die lap oor die slot probeer en soms werk dit en soms gaan die dop weer terug in die magesyn en stoor dan die volgende ronte. Ek wil nog met daai idee speel.

Piet dis moeilik om elke keer die geweer te kantel. As jak nr2 of 3 so lekker in skiet afstand staan wil jy nie graag daai scope van hom afhaal nie ;) ;)

remington ek sou graag 'n foto  van daai brass catcher wou sien as dit moontlik is.

Dankie vir die terugvoer.

Peet

Re: Doppe vang.

Posted: Tue Dec 27, 2011 5:28 pm
by tripodmvr
Sal 'n sykous wat soos 'n candoom aangebring is met rekkies of dergelyk nie lig genoeg wees dat die doppie nie terugspring nie?

Re: Doppe vang.

Posted: Tue Dec 27, 2011 5:30 pm
by blaser
Peet ek sal later probeer met n foto

Re: Doppe vang.

Posted: Tue Dec 27, 2011 5:35 pm
by Pvdw
Sykous kan dalk die ding doen, ek sal dit bietjie probeer.

Dankie remington dit sal wardeer word maar dis darm nie doodsake nie ;) ;)

Peet

Re: Doppe vang.

Posted: Tue Dec 27, 2011 6:27 pm
by Gerhard
Peet,

Ek sit my linker hand oor die scope en slot en van die dop as die slot oop gemaak word met die linker hand.

Meeste gevalle skiet jy net een skoot tensy jy n stel het wat in kom.

Selfs dan kan jy die dop vang, vat maar net bietjie oefening...

Re: Doppe vang.

Posted: Tue Dec 27, 2011 7:54 pm
by douw
tripodmvr wrote: Sal 'n sykous wat soos 'n candoom aangebring is met rekkies of dergelyk nie lig genoeg wees dat die doppie nie terugspring nie?
Ou oom kom by apteek bietjie skamerig vir die engelse dametjie.

ou oom:            "I want a candoom please"
apteek dame:    " For flying or crawling insects?"
ou oom:            " Nee my kind, sommer vir enige seks!"

Groetnis
Douw

Re: Doppe vang.

Posted: Wed Dec 28, 2011 7:37 am
by blaser
hier is die fotos

Re: Doppe vang.

Posted: Wed Dec 28, 2011 7:40 am
by blaser
nog n foto

Re: Doppe vang.

Posted: Wed Dec 28, 2011 7:45 am
by Beretta
Waar ek sien niks

Re: Doppe vang.

Posted: Wed Dec 28, 2011 8:01 am
by blaser
beretta
sal vir jou afspraak maak my oog kundige is die 9de terug

Re: Doppe vang.

Posted: Wed Dec 28, 2011 8:17 am
by Beretta
Nou net gedink ek het nuwe brille nodig en jy gaan daar voor betaal maar toe sien ek dit raak ;D ;D ;D

Re: Doppe vang.

Posted: Wed Dec 28, 2011 8:29 am
by Mac
"Experts practice until they get it right, professionals practice till the never get it wrong" se die spreekwoord, maar die crux bly "practice"

Re: Doppe vang.

Posted: Wed Dec 28, 2011 8:33 am
by Beretta
Yip i can catch them with my glasses of ;D ;D ;D

Re: Doppe vang.

Posted: Wed Dec 28, 2011 1:32 pm
by erx
Hi manne

Kry mens die brass catcher vir pistole ook?

Groete
erx

Re: Doppe vang.

Posted: Wed Dec 28, 2011 1:37 pm
by Pvdw
Dankie remmington, ek het nou so paar voorbeelde op die net ook gesien. Wat ek van joune hou is dat dit lap is, baie op die net is harde plastiek houers en mens weet nie altyd hoe hy by jou geweer en scope gaan pas nie. Die sagter lap een glo ek sal mens kan manipuleer om beter te pas.

Peet