Page 1 of 1

32 Long

Posted: Tue Oct 27, 2020 6:18 pm
by ruaanb
Hallo manne

n Vriend van my het n 32 Long rewolwer ge-erf en soek ammunisie of doppe en matryse.

Weet iemand dalk waar van dit weggesteek is?

Re: 32 Long

Posted: Tue Oct 27, 2020 6:34 pm
by Ds J
Kontak Formalito, en vra wie laaste by hulle ammunisie gevat het.

Re: 32 Long

Posted: Tue Oct 27, 2020 8:49 pm
by Alwin
Dis deesdae 'n skaars kaliber. Soek rond, iewers is daar van alles wat jy soek, dit gaan net moeite vat om te kry.

Re: 32 Long

Posted: Tue Oct 27, 2020 9:12 pm
by ruaanb
Juis hoekom ek vra of iemand weet waar van dit iewers in n donker hoekie in n winkel is.

Dankie DsJ ek sal hulle kontak.

Re: 32 Long

Posted: Tue Oct 27, 2020 10:15 pm
by swc-tr
Blunderbuss in Alberton het RCBS matryse, het vandag paar stelle daar gesien. Verbeel my hulle het doppe ook gehad.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk