Page 1 of 1
Burris Scope
Posted: Mon Oct 26, 2020 10:10 am
by SmitH
More. Wat dink julle manne van die scope? Daar is nie regtig reviews oor die scope nie.
Re: Burris Scope
Posted: Mon Oct 26, 2020 10:16 am
by Toxxyc
Lyk soos die nuwe Fullfield. Ek het vir jare met 'n Fullfield II geskiet. Ek kan eenvoudig nie kla oor die teleskoop se kwaliteit en helderheid en daardie dinge nie. Dis goeie teleskope vir die geld, as jy my vra.
Re: Burris Scope
Posted: Mon Oct 26, 2020 10:36 am
by Schalk van Wyk
My eerste scopes was fullfields. Goeie waarde.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Burris Scope
Posted: Mon Oct 26, 2020 9:07 pm
by Wingnut
Goeie naand.
Dis nou 'n baie praktiese jag teleskoop en reticle.
Baie soos lynx se SAH.
Is die burris al beskikbaar by ons?
Groete
Re: Burris Scope
Posted: Tue Oct 27, 2020 8:40 am
by Toxxyc
Ek het nie eers geweet die Fullfield IV is al gemaak nie.