Page 1 of 1

Nuwe ou lid, of ou nuwe lid

Posted: Mon Oct 26, 2020 4:01 am
by Coyote Neepawa
Dawid Blaauw, voorheen lid gewees hier, nou weer my status op datum gebring.

Re: Nuwe ou lid, of ou nuwe lid

Posted: Mon Oct 26, 2020 6:45 am
by tripodmvr
Welkom terug by die fontein van kennis. Sien jy wag tot laat in die aand om te kom kuier.

Re: Nuwe ou lid, of ou nuwe lid

Posted: Mon Oct 26, 2020 10:41 am
by PWV
Welkom, Dawid!! Hoe gaan dit daar in die verre Kannada???
Kon jy daar ook darem 'n paar skote vuur?

Re: Nuwe ou lid, of ou nuwe lid

Posted: Mon Oct 26, 2020 1:42 pm
by Coyote Neepawa
Hallo Pieter! Dankie, ja, skiet lekker, niks klagtes nie dankie!

Re: Nuwe ou lid, of ou nuwe lid

Posted: Mon Oct 26, 2020 4:56 pm
by tripodmvr
Klink na ou kennisse. Vertel die nuus oor die jagte daar asb.