6mm CM met URP
Posted: Sat Oct 24, 2020 8:14 pm
Goeie naand almal.
Ek het uiteindelik my 6CM gekry en wil graag begin met lading ontwikkeling. Ek het reeds klomp Norma URP aangeskaf met Cci450 primers, Lapua doppe en 87 Vmax punte.
Wat kan ek gebruik as begin lading om data te kry vir Quikload.
Groete
Ernst