Page 1 of 1

S&W M&P15 Sport II Verstelbare gas blok

Posted: Fri Oct 23, 2020 3:33 pm
by Induna
Hi,

Ek het n M&P15 Sport II en dis n wonderlike geweer. Ek het n tyd gelede vir my n kneldemper opgesit en dis baie effektief om die klank te demp.

Die geweer is nie toegerus met n verstelbare gas blok nie en ek wil graag n opgradering kry vir my geweer.

Wat sal jul aanbeveel wat n "drop-in replacement" is vir die M&P Sport II? Enige URLs wat ek kan nagaan?

groete

Jacques