Bulletproof Vest Hulp
Posted: Tue Oct 20, 2020 4:37 pm
Goeie Middag
Kan iemand my dalk in die regte rigting ly. Op soek na bulletproof vests. Ons is 'n paar manne wat wil/moet koop. Ek het geen ervaring en kennis oor die goed. Sal graag een keer iets ordentlik wil koop.
Wat werk? Wat werk nie?
Wat is gemaklik?
Groete
Jan