Page 1 of 1

Slotaksie Gewere Beskikbaar

Posted: Mon Oct 19, 2020 1:05 pm
by Die Kooperasie
Die Mauser M18
Die koëperasie Kondig graag aan dat ons Mauser M18 gewere op voorraad het teen n ongelelooflike goeie Prys!!!
Die nuwe Mauser M18 vat ons terug na jag toe in sy rouste vorm.... die M18, is basies, n jaggeweer, net n gewone jag geweer sonder tierlantynkies en ekstras waarin ons gewoond geraak het in die hedendaagse lewe nie. Dit bring al die esentiale by mekaar wat nodig is vir jag, en vat alles weg wat nie nodig is nie, die russeltaat is n stuk gereedskap wat sy taak baie goed verrig.
beskikbaar in: 243, 308, 6.5Creedmoor en 300wm
vir die baie lae prys van net: R14399.99incl