Page 1 of 1

Super cab land cruiser alu canopy

Posted: Sun Oct 18, 2020 6:32 pm
by BenJacobs
Ek wil graag hoor of iemand moontlik belangstel in die bo genoemde. 'n Kennis van my het een in baie goeie kondisie. Pm vir foto's en die oom se nommer.
Groete Ben

Re: Super cab land cruiser alu canopy

Posted: Sun Oct 18, 2020 7:15 pm
by joe rocket
Ben ek sal hom vat vir n R1000. ;D