Page 1 of 2
Boedelwapens te koop
Posted: Sun Oct 04, 2020 1:35 pm
by Werner Prinsloo
Ek het 'n paar boedelwapens wat nog nie verkoop is nie.
As iemand belangstel laat weet op die forum en kontak my asb op whatsapp vir foto's.
Werner
082416949sewe
.22 Ruger Rifle 10/22 4000.00 Verkoop Darrel
.22 Astra Revolwer 250 1500.00 Verkoop
9mm FN Pistol HP 35 4500.00
9mm Tanfoglio Pistol P9LSP 3500.00
32 S&W Long Astra Revolwer Cadix 1500.00
45 Colt Revolwer New Service 8000.00
45 ACP Colt Pistol Combat Commander 8000.00 Verkoop
45 ACP Detonics Pistol Professional 7500.00 Verkoop
Raam en parte Para-Ord Pistol P14 2000.00 Verkoop
308 Win Winchester Rifle 88 Lever Action 5000.00 Verkoop William
30-06 Spring Ruger Rifle M77 9000.00 Verkoop
30-06 Spring Ruger Rifle M77 9000.00 Verkoop
458 Win Interarms Rifle Based Mauser 98 12000.00 Verkoop
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Sun Oct 04, 2020 1:48 pm
by Eduard Venter
Ek wil graag fotos van die ruger 10/22 en die glock 19 sien asb. Ek stuur 'n boodskap per whatsapp.
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Sun Oct 04, 2020 1:54 pm
by Werner Prinsloo
Jammer die lys is dalk verwarrend. Alles waar daar 'n naam in die VALUE kolom staan is reeds verkoop.
Ek merk 'n nuwe lys met wat te koop is.
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Sun Oct 04, 2020 3:54 pm
by vlakvarkbeer
Werner Prinsloo wrote: Sun Oct 04, 2020 1:35 pm
Ek het 'n paar boedelwapens wat nog nie verkoop is nie.
As iemand belangstel laat weet op die forum en kontak my asb op whatsapp vir foto's.
Werner
082416949sewe
Firearms for sale GEMERK VIR JARACAL.pdf
Hi Werner kan jy vir my se of die al verkoop is asb.
Glock Pistol 19 Wayne 4000.00
Dankie Andre
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Sun Oct 04, 2020 4:00 pm
by Werner Prinsloo
Hy is reeds verkoop, jammer.
Kyk na die nuwe lys wat ek aangeheg het, hy lees beter.
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Sun Oct 04, 2020 4:02 pm
by vlakvarkbeer
Dankie
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Sun Oct 04, 2020 6:07 pm
by Lapua
Mag ek fotos van die .458 Interarms kry asseblief. 0827879688
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Sun Oct 04, 2020 6:13 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse
Stuur asb fotos van die twee Ruger 3006 M77 na 0826197236
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Sun Oct 04, 2020 6:15 pm
by JAGTERSREG-JRM
En van die Winchester 88 .308 asb
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Mon Oct 05, 2020 7:11 am
by blaser
kan ek asb fotos van alles kry
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Mon Oct 05, 2020 8:27 am
by Werner Prinsloo
Die Ruger 10/22 is reeds verkoop.
Ek stuur foto's soos versoek.
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Mon Oct 05, 2020 10:52 am
by Roger
More,
kan ek asb fotos en besonderhede kry van hierdie vuurwapen.
458 Win Interarms Rifle Based Mauser 98 12000.00
whatsapp asb na 063 6722 707
Dankie,
Roger!
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Mon Oct 05, 2020 11:09 am
by Toxxyc
Is daardie 'n Para Ordnance 14-45 vir R2,000? Dis 'n bargain...
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Mon Oct 05, 2020 12:24 pm
by PWV
Mag ek fotos van die .458 Interarms kry asseblief.
084 721 5953
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Mon Oct 05, 2020 1:39 pm
by naas222
PWV wrote: Mon Oct 05, 2020 12:24 pm
Mag ek fotos van die .458 Interarms kry asseblief.
084 721 5953
soek oom n ander bakkie geweer

Re: Boedelwapens te koop
Posted: Mon Oct 05, 2020 3:00 pm
by PWV
naas222 wrote: Mon Oct 05, 2020 1:39 pm
PWV wrote: Mon Oct 05, 2020 12:24 pm
Mag ek fotos van die .458 Interarms kry asseblief.
084 721 5953
soek oom n ander bakkie geweer
As die prys reg is, Nasie!!
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Tue Oct 06, 2020 8:11 am
by Werner Prinsloo
Toxxyc wrote: Mon Oct 05, 2020 11:09 am
Is daardie 'n Para Ordnance 14-45 vir R2,000? Dis 'n bargain...
Dit is net spares en 'n halwe pistool. As iemand nie die ding kan gebruik nie word hy staatseiendom.
5CBC1F38-C566-4B54-85AC-05A11687811A.JPG
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Tue Oct 06, 2020 10:38 am
by Klein Karoo
Pragtige versameling van wapens.
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Wed Oct 14, 2020 10:21 pm
by 30-0Kwes
Foto van 32 S&W Long Astra Revolwer Cadix 1500.00 asb
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Thu Oct 15, 2020 9:26 am
by Werner Prinsloo
32 Long
IMG_0116_Original.jpg
IMG_0115_Original.jpg
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Tue Feb 13, 2024 8:15 am
by Arnold
Werner Prinsloo wrote: Tue Oct 06, 2020 8:11 am
Toxxyc wrote: Mon Oct 05, 2020 11:09 am
Is daardie 'n Para Ordnance 14-45 vir R2,000? Dis 'n bargain...
Dit is net spares en 'n halwe pistool. As iemand nie die ding kan gebruik nie word hy staatseiendom.
5CBC1F38-C566-4B54-85AC-05A11687811A.JPG
Ek vat nou 'n kans maar is hierdie dalk nog beskikbaar?
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Tue Feb 13, 2024 1:17 pm
by Werner Prinsloo
Arnold
Ongelukkig het ek hom vir iemand gegee en hy is reeds in ere herstel.
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Tue Feb 13, 2024 1:58 pm
by Rudi Fischer
Is enige van die M77 30-06 nog beskikbaar. Indien wel, stuur my foto’s asb.
Rudi
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Tue Feb 13, 2024 2:07 pm
by Arnold
Werner Prinsloo wrote: Tue Feb 13, 2024 1:17 pm
Arnold
Ongelukkig het ek hom vir iemand gegee en hy is reeds in ere herstel.
Baie dankie
Re: Boedelwapens te koop
Posted: Tue Feb 13, 2024 9:30 pm
by Giepie
Eish, kyk al lank uit vir 'n lever action 308, maar weer te laat.
