Page 1 of 1
Scope gesoek
Posted: Thu Oct 01, 2020 8:42 am
by shanenel
More manne help met raad
Ek soek n scope met volgende specs
Maks 18 x vergroting
30mm tube
Tac turrets
Zerostop
44mm bell
Soek nie iet met n besige reticle nie
Prys tot so 20k
Re: Scope gesoek
Posted: Thu Oct 01, 2020 8:47 am
by JeanJag
Miskien kyk na die Nightforce SHV, ek kan net nie mooi onthou wat ek betaal het daai tyd nie?
Sterkte met jou soektog
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Scope gesoek
Posted: Thu Oct 01, 2020 9:03 am
by Cbird
Ek het 'n Leupold VX6 3-18 X 44 Duplex en is 'n baie lekker scope. Jy kry saam die Leupold scopes een gratis CDS dial wat jy moet bestel en vir die VX6 kom die CDS dial met 'n ZS wat jy opsit. Die nuwe VX6HD kom uit met 'n ZS ek dink net nie daar is al van hul beskikbaar in SA nie.
Re: Scope gesoek
Posted: Thu Oct 01, 2020 9:12 am
by Toxxyc
Wat tel as 'n "besige reticle" vir jou?
EDIT: Oh ja, en FFP of SFP?
Re: Scope gesoek
Posted: Thu Oct 01, 2020 9:27 am
by shanenel
Sfp soek nie n kersboom tipe reticle nie iets met paar afmik merkies is aanvaarbaar
Re: Scope gesoek
Posted: Thu Oct 01, 2020 9:35 am
by Blitzzz
Ek het gisteraand n Meopta Meopro Optica6 vir R11 gesien te koop. Dis n ffp Moa kruishaar met 1/4moa verstelling. Dis was die ?-18x56 weergawe.
Jammer vir die gebroke informasie, maar gedink dis die moeite werd om te noem. Sou jy belangstel kan ek vir jou meer inligting kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Scope gesoek
Posted: Fri Oct 02, 2020 7:46 am
by Danie01
Zeiss Z4 met moa kruishaar, kom met tactical elevation turret en jy kan koop vir R16k en onder.
Dink geelslang op die forum het onlangs een adverteer.
Ek het die v6 en is baie tevrede, veral vir n jagteleskoop en ek kan dam so paar gonge ook skiet op die baan.
Leupold se vx3 reeks sal ook goed werk vir jou, self lynx lx3. Die lynx lx3 het baie mooi glas en die sa jagter kruishaar werk mooi met verskillende kalibers op verskillende vergrotings natuurlik.
Ffp sou ek na die element titan kyk met die skoon kruishaar, in moa of mill beskikbaar.
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
Re: Scope gesoek
Posted: Sun Oct 04, 2020 7:01 pm
by JPS
Zeiss V4 of NF SHV met Moar reticle sal redelik of n jou specs val.