Opsoek na atn x sight 4k
Posted: Thu Sep 24, 2020 12:59 pm
Middag almal. Ek is opsoek na n atn x sight 4k gebruik of nuut. Laat weet asb? Of kontak my
Zandre 0762583499
Zandre 0762583499
Albert. Ek het 'n paar privaat mss ontvang. van ander wat belangstel. Seker maar vir die persoon wat eerste sê hy vat die pakkie. Die goed is werklik nuut. Lê al vir meer as 'n jaar in my kluis en met aftrede in gedagte begin ek nou bietjie van die skietgoeters minder maak. Die 140 IR filter is bv nog in sy verpakking. Ek het net nooit werklik belang gestelin al die fieterjasies nie. Stel nie belang in fotos neem, videos ens. nie -- wil net die jakkals skiet sonder al die fieterjasies.Albertdwk wrote: Sat Sep 26, 2020 8:08 am As Zandre hom nie neem nie, kan ons gesels. Sal moontlik belangstel
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Ek was een van daai ouens wat pvt msg gestuur het en as hy nog besikbaar is sal ek die pakkie vat.projagter wrote: Sun Sep 27, 2020 11:25 amAlbert. Ek het 'n paar privaat mss ontvang. van ander wat belangstel. Seker maar vir die persoon wat eerste sê hy vat die pakkie. Die goed is werklik nuut. Lê al vir meer as 'n jaar in my kluis en met aftrede in gedagte begin ek nou bietjie van die skietgoeters minder maak. Die 140 IR filter is bv nog in sy verpakking. Ek het net nooit werklik belang gestelin al die fieterjasies nie. Stel nie belang in fotos neem, videos ens. nie -- wil net die jakkals skiet sonder al die fieterjasies.Albertdwk wrote: Sat Sep 26, 2020 8:08 am As Zandre hom nie neem nie, kan ons gesels. Sal moontlik belangstel
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
hierswolf wrote: Sun Sep 27, 2020 12:25 pm
Ek was een van daai ouens wat pvt msg gestuur het en as hy nog besikbaar is sal ek die pakkie vat.