Page 1 of 1

Nuwe AR gekoop.

Posted: Thu Sep 17, 2020 8:49 pm
by Jay Jay
Hi, hoop dit gaan goed.
Ek het vandag my eerste AR gekoop.
Anderson MR 15 met n SS "Spiral Fluted" loop, 18 dm
.223 Wylde , 1-8.
Help asb.
1) wat beteken .223 Wylde
2) ek ken glad nie "Anderson" maak nie.
3) gaan ek parte kry indien nodig
4) Het ek my geld gemors.

Baie dankie en mooi bly

Re: Nuwe AR gekoop.

Posted: Thu Sep 17, 2020 8:59 pm
by snakker
Wat het jy betaal?

Sent from my Redmi 7 using Tapatalk


Re: Nuwe AR gekoop.

Posted: Thu Sep 17, 2020 9:03 pm
by ruaanb
Volgens oom Google

A .223 Wylde chamber is a hybrid rifle chamber designed to allow .22 caliber barrels to safely fire both .223 Remington and 5.56×45mm NATO ammunition. While the cartridge dimensions of both rounds are the same, 5.56 NATO loads produce pressures in excess of the .223 safe spec. The 5.56 chamber has angular differences that allow higher pressures safely. .223 can be fired from a 5.56 chamber safely but with reduced accuracy. The Wylde is a hybrid chamber designed to allow both ammunition types to be safely fired with good accuracy.

Re: Nuwe AR gekoop.

Posted: Fri Sep 18, 2020 7:22 am
by Plaashaas
Baie geluk!

In die jaar wat jy gaan wag vir jou lisensie, appeal, ens. Begin solank herlaai komponente koop. Daai eerste paar maande gaan jy baie skiet. As jy spaar magasyne koop, gaan dadelik vir die Magpul oukies, hul is die beste.

Re: Nuwe AR gekoop.

Posted: Fri Sep 18, 2020 8:31 am
by Jay Jay
Snakker,ek het R15 000 betaal.
Dankie vir die info, ruaanb
Plaashaas, ek hoop nie ek wag so lank nie.

Re: Nuwe AR gekoop.

Posted: Fri Sep 18, 2020 10:13 am
by pwdejager
Jay Jay, parte vir AR platform is universal (meeste van die tyd) so jy sal nooit sukkel met parte nie.

Baie geluk met jou koop, nou kom die upgrade/accessories (die lekkerste deel).

Re: Nuwe AR gekoop.

Posted: Sun Sep 27, 2020 9:21 pm
by Monster
waar het jy gekoop?

Re: Nuwe AR gekoop.

Posted: Mon Oct 12, 2020 6:29 pm
by Jay Jay
Hi Monster, Ek het in Klerksdorp gekoop -Progun