Page 1 of 1
Gunwerks Lite SabR
Posted: Wed Sep 16, 2020 7:12 pm
by Mellies
Re: Gunwerks Lite SabR
Posted: Wed Sep 16, 2020 7:40 pm
by ruaanb
Self daarna geloer vandag en stem saam met jou.
Re: Gunwerks Lite SabR
Posted: Wed Sep 16, 2020 7:44 pm
by musgrave270
Sien op die website hy verkoop tans teen $12900
Re: Gunwerks Lite SabR
Posted: Thu Sep 17, 2020 6:49 am
by ruaanb
Ek bly dan net maar kyk eish
Re: Gunwerks Lite SabR
Posted: Thu Sep 17, 2020 3:36 pm
by tripodmvr
Teen R200 000 kan jy darem 'n hele paar Howas pimp om dieselfde te doen.
Re: Gunwerks Lite SabR
Posted: Thu Sep 17, 2020 4:53 pm
by Capt. Yoda
Of n Trg M10 en n lekker scope, vir my is daai een van die lelikste gewere wat hulle nog gemaak het maar ek sien hulle is nou meer in die “kompak” roere