Page 1 of 1

Roepkursus te Philippolis 10 Oktober 2020

Posted: Tue Sep 15, 2020 12:02 pm
by jaracal
Ek bied weer 'n Roep kursus aan op 10 Oktober 2020 te Philippolis.
Koste R1500-00 per persoon. Etes, CD en DVD ingesluit.
Laat weet my op WhatsApp o824944o6o
Of plaas jou naam hier.
Heinrich

Re: Roepkursus te Philippolis 10 Oktober 2020

Posted: Tue Sep 29, 2020 2:34 pm
by jaracal
Kursus gaan voort op 10 Oktober.
Vyf nuwe jakkals klanke en 'n springbok klank is by gevorderde CD gevoeg. Klanke was nog nooit in mark of uitgegee nie.
Daar is nog plek vir so 4-5 manne/dames.
Stuur PM of Whatsapp my. O824944O6O
Groete
Heinrich