Page 1 of 1

Grooter st kard

Posted: Tue Dec 20, 2011 10:32 pm
by pirirob
Jagters wil graag weet of ek kan n grootes st kard kan gebruik soos n 2gb vir meer klanke. Spitfire

Re: Grooter st kard

Posted: Tue Dec 20, 2011 10:58 pm
by Francois Marais
Pirirob

Gaan nie werk nie, die hoeveelheid klanke wat jy kan laai hang van jou remote af en nie van jou grootte SD kaartjie nie....

Mooi loop
Francois

Re: Grooter st kard

Posted: Tue Dec 20, 2011 11:09 pm
by pirirob
Dankie FM het maar gewonder hoekom nuwe poeper as jy kan grooter SD insit.