Page 1 of 1

Redding ultramag single stage press

Posted: Mon Sep 07, 2020 7:31 pm
by Heinz Petersen
Wie van julle het ondervinding van die press. Ek kan so een kry vir n goeie prys.
Moet nou nie vir my kom vertel van ander make nie.

Re: Redding ultramag single stage press

Posted: Mon Sep 07, 2020 7:50 pm
by Arnold
Dit is groen en groen is goed?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Re: Redding ultramag single stage press

Posted: Mon Sep 07, 2020 9:23 pm
by J le Roux
Ek hou van die stewige H frame. PM vir my die verkoper se nommer aa jy nie gaan koop nie asb.

Re: Redding ultramag single stage press

Posted: Mon Sep 07, 2020 10:48 pm
by jankraay
Heinz Petersen wrote:Wie van julle het ondervinding van die press. Ek kan so een kry vir n goeie prys.
Moet nou nie vir my kom vertel van ander make nie.
Koop hom Uncle. Sal nie spyt wees nie...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Redding ultramag single stage press

Posted: Tue Sep 08, 2020 7:47 am
by joe rocket
Heinz Petersen wrote: Mon Sep 07, 2020 7:31 pm Wie van julle het ondervinding van die press. Ek kan so een kry vir n goeie prys.
Moet nou nie vir my kom vertel van ander make nie.
Ok maar n Lee is beter. ;D

Re: Redding ultramag single stage press

Posted: Tue Sep 08, 2020 8:11 am
by Arnold
Koop n Howa

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Re: Redding ultramag single stage press

Posted: Tue Sep 08, 2020 11:35 am
by THOMAST
Heinz, ek het een as jy wil kom loer