Page 1 of 1

My Eerste Bojaan.

Posted: Fri Sep 04, 2020 6:11 pm
by Myburgh Howa
Hallo almal hoop dit gaan goed.

Ons het die week gaan jag en ons kry toe die bobejane ons soek al vir vier jaar vir my na ñ bojaan en ons kry hom toe guster toe ons aan gery kom sien ons hoe klim hulle die berg uit en een gaan staan toe stil en ek maak toe so toe ons daar kom sien ons die skoot sit bietjie laar as wat ek gemik het omdat ons nie gedink het dit was so ver nie maar die skoot was nogsteeds mooi.

Dankie dat julle gelees het hier is ñ kiekie.

Re: My Eerste Bojaan.

Posted: Fri Sep 04, 2020 8:08 pm
by Wanna
Mooi gedoen Myburgh. Baie geluk

Re: My Eerste Bojaan.

Posted: Fri Sep 04, 2020 8:48 pm
by Alwin
Goed gedoen! Kees bly altyd 'n groot uitdaging.

Re: My Eerste Bojaan.

Posted: Sat Sep 05, 2020 12:21 pm
by PWV
Geluk, Myburgh. Ek is al stokoud en het nog nie 'n bobbie geskiet nie!!

Re: My Eerste Bojaan.

Posted: Mon Sep 07, 2020 7:00 am
by Toyrsi
Geluk Myburgh.

Re: My Eerste Bojaan.

Posted: Mon Sep 07, 2020 7:10 am
by joe rocket
Mooi Myburgh.

Re: My Eerste Bojaan.

Posted: Mon Sep 07, 2020 9:03 am
by saswart
Lekker! Daar is niks so lekker as om so lank vir iets te wag en dan te kry nie! Jy sal die altyd onthou

Re: My Eerste Bojaan.

Posted: Mon Sep 07, 2020 9:33 pm
by B Five
Myburgh
Jy is hier van my wereld.
Waar jag julle?
Daardie onder Olifantshoek by Langberg?
Of Noord na Deben se kant toe?

Re: My Eerste Bojaan.

Posted: Tue Sep 08, 2020 8:40 am
by alecjohnson
Netjies Myburg!