Page 1 of 1
introduction
Posted: Tue Sep 01, 2020 10:10 am
by Arnek
Hi Guys..thanks for having me. I am from the Boland area. I shoot a .308 an .243 (Both tikkas)
Trying my hand at hand loading for a year now..still eager to learn. Love hunting, but love shooting more.
Re: introduction
Posted: Tue Sep 01, 2020 10:11 am
by joe rocket
Welkom Arnek, dis nie n bike forum nie jy kan maar Afrikaans praat.
Re: introduction
Posted: Tue Sep 01, 2020 10:27 am
by saswart
Welkom
Re: introduction
Posted: Tue Sep 01, 2020 11:52 am
by tripodmvr
Of Joe ken jou, of hy is maar weer sy voorbarige self. Hy is egter een van die sagmoediges.
Welkom hier. Gaan loer onder die "Herlaai" afdeling en jy kan baie kennis daar opdoen.
Re: introduction
Posted: Tue Sep 01, 2020 12:44 pm
by joe rocket
Ek ken die ou skepsel hy bly ook in die Paarl.
Re: introduction
Posted: Tue Sep 01, 2020 2:10 pm
by Plaashaas
joe rocket wrote: Tue Sep 01, 2020 10:11 am
Welkom Arnek, dis nie n bike forum nie jy kan maar Afrikaans praat.

Welkom Arnek
Re: introduction
Posted: Tue Sep 01, 2020 2:44 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Arnek.
Ek dink jy het nou op die regte plek geland.
Nou sal jy eers besef hoe baie nonsens Jason werklik kan praat.
Re: introduction
Posted: Tue Sep 01, 2020 3:31 pm
by tripodmvr
Ons gesels so baie dat Arnek nie 'n letter kan inkry nie.
Re: introduction
Posted: Wed Sep 02, 2020 10:40 am
by Arnek
Dankie julle..sien baie uit na die leerskool.