My eerste steenbok.
Posted: Sat Aug 29, 2020 6:23 pm
Hallo almal ek het my eerste steenbok geskiet.
Ons soek al vir vier jaar vir my na ñ steenbok en ons kry hulle net nooit nie maar eendag toe ons net so na die land toe aangery kom sien ons daar staan en wei hy ,ons klim toe van die bakkie af en vat die x-bag saam want my pa het gesê dit sal goed wees as ek my eerste steenbok op die voet kan skiet en daar lê toe ñ hoop klippe en ons sit toe die x-bag op die klippe. Ek vat mooi my tyd en die skoot klap ,ons sien toe hoe hy val. Toe ons daar kom sien ons die skoot sit mooi in sy hart en ons neem toe ñ paar fotos wat ek met julle gaan deel.
Dankie dat julle gelees het.
Groete Myburgh.