Page 1 of 1

Eentand Koranna Beer

Posted: Fri Aug 28, 2020 12:13 pm
by Myburgh Howa
Hallo almal hoop dit gaan goed en almal is gesond.

My pa het geweet waar ñ baie mooi groot vark beer loop in die Korannaberge met een groot tand en die ander een was af gebreek. Hy het gesê ons moet laat middag gaan kyk of ons hom kan kry en sowaar. Net toe ons daar kom staan en kyk hy vir my met sy kop oor ñ sloot se wal en ek kon toe nie anders as om hom in die kop te skiet nie ,maar my pa hou nie so baie van kop skote nie maar ek kon nie anders gedoen het nie. Toe ons daar kom sit die skoot mooi voor sy kop. Hier is ñ paar kiekies. Ben Remington was baie jaloers. :laugh: :laugh:

Groete daar en bly gesond.

Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Fri Aug 28, 2020 12:17 pm
by Vergo10
Ben Remington is nie die enigste een wat baie jaloers is nie .....mooi gedoen

Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Fri Aug 28, 2020 12:31 pm
by DWB
Pragtig jongman! Baie geluk!

Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Fri Aug 28, 2020 12:35 pm
by Ben Remington
Mooi geskiet Boesman...altyd lekker saam jou in die veld ou pel....

My dag sal kom met ñ mooi beer ;D

Sien jou venaand langs die vuur.

Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Fri Aug 28, 2020 1:33 pm
by Lategan1
Baie geluk, mooi gedoen.

Beste.

Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Fri Aug 28, 2020 2:13 pm
by airhunter
8) Mooigegooi

Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Fri Aug 28, 2020 2:17 pm
by Ding
As ek daardie vark se lyfgrootte en strepe langs die sy kyk was sy pa dalk ‘n blouwildebeesbul. Baie geluk!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Fri Aug 28, 2020 3:28 pm
by Plaashaas
Ben nou is jy net die PH vir die man! Mooi skoot seun!

Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Fri Aug 28, 2020 7:01 pm
by Eduard Venter
Netjies mater dis 'n baie mooi ot daai

Sent from my SM-A520F using Tapatalk


Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Fri Aug 28, 2020 9:38 pm
by joe rocket
Mooi gegooi Myburgh, mooi vark die. Het jou pa nou al afgetree?

Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Fri Aug 28, 2020 11:47 pm
by Gideon@1
Besonderse varkie in ‘n besonderse deel van ons wêreld.
Mooi gedoen jongman!!!
Mag jy die varkie altyd onthou!!!

Dit is die klein goedjies en opofferings wat jou ‘n grootman maak......
as jy dit respekteer en onthou......

Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Sat Aug 29, 2020 5:22 am
by Blitzzz
Mooi geskiet Myburgh. Geluk met die besonderse vark.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Sat Aug 29, 2020 7:19 am
by jankraay
Baie mooi Myburgh. Jou pa kan trots wees op jou.

Ben ek hoop daar word n mes beplan met daai een tand?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Eentand Koranna Beer

Posted: Wed Sep 02, 2020 7:41 pm
by dehacked
Baie geluk jong man.