Page 1 of 1
Lekker KykBuis film...
Posted: Tue Aug 25, 2020 2:18 pm
by Joe13
Re: Lekker KykBuis film...
Posted: Tue Aug 25, 2020 2:50 pm
by Jakkie07
Jup, Sy films is altyd baie goed. Ek dink dit moet n voorreg wees om om die plekke te jag waar hy jag.
Re: Lekker KykBuis film...
Posted: Tue Aug 25, 2020 7:13 pm
by Frederik
Snaaks genoeg ek het die fliek Sondag geniet. Daardie kleure van die eende was ongelooflik.
Baie goeie produksie.