Page 1 of 1

Looplewe van 223

Posted: Sat Aug 22, 2020 9:56 am
by tripodmvr
Kry die volgende stelling op 'n Aussie forum.

Sako 85 VS likes 24.5gr with 55gr Sierra Roo Loads. It's now fired 8500 of those, and still going strong.

Re: Looplewe van 223

Posted: Sat Aug 22, 2020 10:41 am
by Lategan1
Tripod, net so. Wat weet die .223 eienaars wat die ander nie weet nie!!!

Beste.

Re: Looplewe van 223

Posted: Sat Aug 22, 2020 10:53 am
by Ratel
Ek geniet my 223 baie en het al gewonder oor die loop lewe. Ek gaan binnekort vir Geno pla met pryse op termiese teleskoop. Ek werk nog and die "budget".

Re: Looplewe van 223

Posted: Sat Aug 22, 2020 7:13 pm
by dehacked
223 is gerate vir 5000 as ek reg onthou. Daar sal uitsondering wees.