Page 1 of 1

Opsoek na n Eurovarmint kolf vir howa kort aksie

Posted: Mon Aug 17, 2020 1:55 pm
by Jacques.308
Hallo julle

Ek is opsoek na n euro varmint kolf vir n kort aksie howa. Ek het n smoking gun Rhino storm tactical te ruil.

Dankie
Groetnis
Jacques

Sent from my SM-G960F using Tapatalk



Re: Opsoek na n Eurovarmint kolf vir howa kort aksie

Posted: Wed Aug 19, 2020 4:10 pm
by Forester
Edit: Die kolf is blykbaar reeds verkoop. Jammer daarvoor.

Re: Opsoek na n Eurovarmint kolf vir howa kort aksie

Posted: Wed Aug 19, 2020 6:02 pm
by Jacques.308
Forester wrote:Hi Jacques,

Ek weet van 'n splinternuwe Eurovarmint kolf te koop.

Kontak asb vir Philipp Schulz by Nul 8 2 350 2320. Ek is nie seker oor prys nie, maar weet hy is gebaseer in Kaapstad.

Groete
Dankie ek het vir hom n whatsapp gestuur as hy nie terug kom nie sal ek hom bel more

Sent from my SM-G960F using Tapatalk