Page 1 of 1
Jag met koper
Posted: Fri Aug 14, 2020 8:44 pm
by tripodmvr
Re: Jag met koper
Posted: Fri Aug 14, 2020 10:56 pm
by Quicker
Baie cool! - díe koelle gedeelte...
Sal verseker nie daai koelle skiet wat so “rond blom” nie, Barnes bly n wenner.
Dis n jammerte dat ons nie meer GS Customs kry nie...ek dink steeds dis n win win combo as hy in jou kettie werk.
Dankie vir díe deel!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jag met koper
Posted: Sat Aug 15, 2020 8:51 am
by PWV
Quicker, jy kan nie beter koele kry, van dit wat jy soek, as die van Kriek nie. (Aceofspades hier op die forum).
Weet natuurlik nie hoekom hy so 'n jawbreaker vir 'n naam het nie!!
Re: Jag met koper
Posted: Sat Aug 15, 2020 12:13 pm
by prohunt
PWV wrote: Sat Aug 15, 2020 8:51 am
Quicker, jy kan nie beter koele kry, van dit wat jy soek, as die van Kriek nie. (
Aceofspades hier op die forum).
Weet natuurlik nie hoekom hy so 'n jawbreaker vir 'n naam het nie!!
Die naam is darem nie so erg nie

..... Ace-of-Spades
