Paar dae in die Dwaalboom bosveld
Posted: Sun Dec 18, 2011 7:04 pm
Ek het so 2 dae se verlof in gesit en vir n vriend van my gaan kuier op n wildsplaas tussen Dwaalboom en Thaba.
Dinsdag aand skiet ek n jong jakkals maar sukkel die res van die tyd agv die digte sekelbos.
Woensdag middag gaan sit ek rustig in n boog blind en dit was nie lank nie toe kom daar n donder storm deur.
[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... LmpwZw.jpg[/img]
Reen val mooi en gooi so 48mm in uur se tyd.
Met die harde reen spoel al die gate toe op die lyn drade.
Volgende oggend ry ons n draai en kry die volgende...
Rooibok lam wat gevang is en wat oorgebly het aan die ander kant van die draad.
[img width=560 height=417]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... LmpwZw.jpg[/img]
Duskant van die draad...
[img width=357 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... LmpwZw.jpg[/img]
Kyk mooi na die nael merke in die sand soos die jakkalse gegrou het om onder die krag draad deur te kom.
So het ek n hele paar sulke plekke gekry waar die jakkalse binne die wildsplaas gegrou het om uit te gaan.
Ek het Saterdag oggend wel gekry waar daar grou merke aan die buite kant is van die gate wat reeds gegrou is aan die binne kant van die plaas.
Dit is heel duidelik dat krag drade en glo my hulle byt lekke hard veral as die grond lekke nat is...
Nie n manier is om te keer dat jakkals deur kom nie.
Het die spore ook af geneem...
Regs is n rooibok spoor
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... LmpwZw.jpg[/img]
Iets anders...
[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... QuanBn.jpg[/img]
Om n idee te gee hoe ruig die sekelbos kan word...