Page 1 of 1
SAKO TRG 42 wat het jy saam gekry
Posted: Tue Aug 11, 2020 10:27 am
by Cbird
More sĂȘ
Ek het 'n SAKO TRG 42 gekoop Augustus 2019 en het die geweer so maand terug ontvang.
Ek wil graag weet wat het julle saam julle TRG 42 in die boks gekry?
Groete Siebert
Re: SAKO TRG 42 wat het jy saam gekry
Posted: Tue Aug 11, 2020 11:23 am
by Smitstertjies
Ek het destyds n Sako dratas, n toolkit, met Allen keys, n paar spacers en natuurlik n boekie gekry.
Re: SAKO TRG 42 wat het jy saam gekry
Posted: Tue Aug 11, 2020 12:37 pm
by Cbird
Ek het die Sako geweer tas, 2 spacers vir die recoil pad, n boekie en 'n baie lae budget Allen key multi tool.
Het jy spacers vir jou vangstuk by gekry?
Re: SAKO TRG 42 wat het jy saam gekry
Posted: Tue Aug 11, 2020 1:13 pm
by Marula
Re: SAKO TRG 42 wat het jy saam gekry
Posted: Tue Aug 11, 2020 1:49 pm
by Capt. Yoda
Daai is die M10, hy werk bq anders
Re: SAKO TRG 42 wat het jy saam gekry
Posted: Tue Aug 11, 2020 2:02 pm
by drtim
Cbird wrote: Tue Aug 11, 2020 12:37 pm
Ek het die Sako geweer tas, 2 spacers vir die recoil pad, n boekie en 'n baie lae budget Allen key multi tool.
Het jy spacers vir jou vangstuk by gekry?
Ek het dieselfde gekry. Die spacers vir die wangstuk is iets wat jy moet bestel, die bipod ook.