BSF S54 “Bayern” Windbuks
Posted: Wed Aug 05, 2020 7:50 am
Goeie more julle
Ek het die windbuks by n Oom gekry vir werk wat ek vir hom gedoen het.
Weet net dat dit in Duitsland gemaak was en as n premium skyfskiet windbuks was in sy tyd.
Enige idea wat hulle werd sal wees ?
Kaliber is n .177
Under lever.