Opsoek na pro varmint boyds short action kolf?
Posted: Tue Aug 04, 2020 4:11 pm
Middag manne
Ek is opsoek na n pro varmint boyds short action kolf vir my 243 howa wat oppad is? Enige geweer plekke of nommers sal ook waardeer word dankie.