Page 1 of 1

Nuwe lid, hier om nog baie te leer

Posted: Sun Aug 02, 2020 8:28 pm
by Fredjag
Naand almal, my naam is Freddie Steyn. Ek is vanaf Nelspruit, het eers meer gereeld begin jag die laaste 3 jaar en dit het nou behoorlik gebyt!! Voor dit net geleentheid jagter gewees. Skiet 6.5x55 en het nou n 30-06 gekoop. Sien uit om hier betrokke te raak, het vanaf n goeie vriend gehoor van Jaracal.

Re: Nuwe lid, hier om nog baie te leer

Posted: Sun Aug 02, 2020 9:22 pm
by PWV
Welkom, Freddie. Jy sal sekerlik, soos ek, baie hier leer!!

Re: Nuwe lid, hier om nog baie te leer

Posted: Mon Aug 03, 2020 8:19 am
by tripodmvr
Welkom, kom leer so saam-saam.