Ou geweer vol dinge...
Posted: Fri Jul 31, 2020 7:17 pm
Naand,
So skiet ek jare met ‘n pre-64 Win Mod 70 3skewe5 H&H. Die ou Barnes X’e loop sub MOA en ek sukkel nie. Middel van die lockdown raak hulle op na amper 20 jaar en ek koop ‘n pakkie van die nuwes (TSX). Beste groepering is so tussen 2 en 3 duim.. vier soorte kruit, 5 punte later is al wat werk Sierra Game Kings (300 gr). Ek trek nou lag lag by R4-5000 se komponente verby! My vraag is: as ‘n loop uitgeskiet is, sal hy nog so rukkie ‘n sagte punt soos die SGK goed gooi, of is die net nukke en ek moet nog soek vir sy kos?
Sent from my iPad using Tapatalk