Page 1 of 1

Beaufort Wes Slaghuis Vir Vleis Verwerking

Posted: Thu Jul 30, 2020 8:34 am
by Springkudu
Goeie more manne,

Kan julle miskien ‘n slaghuis in Beauforrt Wes voorstel wat wild kan verwerk?

Hier was eens op ‘n tyd baie lank terug die vraag gevra maar ek kan hom nie opspoor nie.

Baie dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Beaufort Wes Slaghuis Vir Vleis Verwerking

Posted: Thu Jul 30, 2020 8:41 am
by Springkudu
Skuus manne, ek het die ander topic nounet gekry maar julle kan steeds laat weet, miskien is daar een of twee wat nie genoem is nie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Beaufort Wes Slaghuis Vir Vleis Verwerking

Posted: Thu Jul 30, 2020 8:55 am
by Louisdewet
Jagters Pryslys 2020 finaal.pdf
Hier is al een waarvan ek weet se pryslys.

Geen verwantskap aan hulle. My vriende gebruik hulle egter jaarliks en is altyd baie tevrede.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Beaufort Wes Slaghuis Vir Vleis Verwerking

Posted: Thu Jul 30, 2020 10:54 am
by Gian_dP
Jy kan Travalia ook probeer (www.travalia.co.za). Nog nie self gebruik nie, maar mense by wie ons jag sê hulle vleiswerk is baie goed.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk