Page 1 of 1
Sauer Fieldshoot 243
Posted: Wed Jul 29, 2020 8:56 am
by Malan123
Weet enige iemand wat die twist op hierdie 243s is?
Re: Sauer Fieldshoot 243
Posted: Wed Jul 29, 2020 8:57 am
by savage(P Coetzer)
Malan as ek dit reg het is dit n 1:10. Sauer het die pot bietjie mis gesit met daai skuif
Re: Sauer Fieldshoot 243
Posted: Wed Jul 29, 2020 8:58 am
by Malan123
Dankie Savage. Ek krap oral op die internet maar kry nerens die inligting nie. Ek sien wel dat die 6.5PRC uitkom met 8twist
Re: Sauer Fieldshoot 243
Posted: Wed Jul 29, 2020 4:21 pm
by 6.5/284Norma
Malan123 wrote: Wed Jul 29, 2020 8:56 am
Weet enige iemand wat die twist op hierdie 243s is?
1 in 8
Re: Sauer Fieldshoot 243
Posted: Wed Jul 29, 2020 4:44 pm
by Malan123
Ek het ook 1 in 8 raakgelees, maar het gewens iemand hier het al 1 gemeet. Ek vertrou nie altyd Dr google nie
Re: Sauer Fieldshoot 243
Posted: Wed Jul 29, 2020 4:50 pm
by 6.5/284Norma
Malan123 wrote: Wed Jul 29, 2020 4:44 pm
Ek het ook 1 in 8 raakgelees, maar het gewens iemand hier het al 1 gemeet. Ek vertrou nie altyd Dr google nie
Artikel in die nuutste Magnum oor dit. Reken 1 in 8.
Re: Sauer Fieldshoot 243
Posted: Wed Jul 29, 2020 6:12 pm
by Boomstomp
Volgens Sauer se katalogis is dit steeds net 1:10
Re: Sauer Fieldshoot 243
Posted: Wed Jul 29, 2020 6:18 pm
by Malan123
Ai ai ai... sal maar voorraad soek en vra dat iemand meet