Page 1 of 1

Doppe : 9,3x62, 303Brit., 7x57

Posted: Tue Jul 28, 2020 8:40 am
by obasch
Die volgende "once fired" doppe vir wie dit wil kom haal in Centurion:

1) 9,3x62 Hornady 12x
2) 9,3x62 PMP 30x
3) 303Brit PMP 44x
4) 7x5762 PMP 7x

Groete
Oscar
nulagttwee 456 3565

Re: Doppe : 9,3x62, 303Brit., 7x57

Posted: Tue Jul 28, 2020 8:46 am
by BenJacobs
As oom moontlik sal besluit op pos, stel ek belang in 303.
Groete Ben

Re: Doppe : 9,3x62, 303Brit., 7x57

Posted: Tue Jul 28, 2020 8:48 am
by Eduard Venter
Ben, ek sal dit vir jou gaan haal en pos. Ek gaan wel eers oor 'n maand of wat in Pretoria wees.

Obasch moet maar sê of dit reg is.

Groete




Re: Doppe : 9,3x62, 303Brit., 7x57

Posted: Tue Jul 28, 2020 9:30 am
by BenJacobs
Dit sal gaaf wees dankie Eduard!

Re: Doppe : 9,3x62, 303Brit., 7x57

Posted: Tue Jul 28, 2020 10:41 am
by obasch
Ben,
As ander doppe ook gepos moet word sal ek dit doen maar eers aan die einde van volgende week. Ek hou dan die 303 doppe vir jou uit.

Re: Doppe : 9,3x62, 303Brit., 7x57

Posted: Tue Jul 28, 2020 10:44 am
by RugerBoy
More

Ek sal asb die 9,3 doppe neem indien nog beskikbaar asook die 7x57

Sal postnet betaal..

Dankie,

Re: Doppe : 9,3x62, 303Brit., 7x57

Posted: Tue Jul 28, 2020 10:44 am
by BenJacobs
Dankie oom.
Groete Ben

Re: Doppe : 9,3x62, 303Brit., 7x57

Posted: Tue Jul 28, 2020 2:41 pm
by Rudi Fischer
Stel ook belang in die 9.3 doppe

Re: Doppe : 9,3x62, 303Brit., 7x57

Posted: Wed Jul 29, 2020 10:17 am
by obasch
Jammer Rudie,
Andries was voor jou.

Re: Doppe : 9,3x62, 303Brit., 7x57

Posted: Wed Jul 29, 2020 10:17 am
by obasch
Ben,
Kontak my via whatsapp om reëlings te maak.