Page 1 of 1

Lynx moa @20 vs NF MOAR

Posted: Sat Jul 25, 2020 10:30 am
by cbm
Goeie môre

Ek wil graag hoor of daar iemand is wat my dalk kan reghelp. Ek sal graag wil weet hoe die lynx Lx 3 5-30x56 se kruishaar vergelyk met die Nightforce MOAR se kruishaar tot betrekking die dikte van die kruishaar. Is die lynx se kruishaar soveel "dikker" as die Nightforce?

Baie dankie
Jacobus

Re: Lynx moa @20 vs NF MOAR

Posted: Sun Jul 26, 2020 9:17 am
by 243Songdaug
Naand CBM, ek skiet albei. Die Lynx se kruis is so raps dikker, maar nie soveel dat hy pla nie. Peersoonlik dink ek dat Lynx se kruishaar se dikte my baie goed pas.

Re: Lynx moa @20 vs NF MOAR

Posted: Mon Jul 27, 2020 10:16 pm
by cbm
Baie dankie