Page 1 of 1

Jaracal lede se bydraes - SAJ tydskrif

Posted: Fri Jul 24, 2020 6:56 pm
by andre007
Ek was die week veras me 3 SAJ tydskrifte. Eben het Nico sin raakgelees want hy skiet ook n 223, Armand se geweer met die spul maskingape oppie wangstuk in sy .22 artikel was nogal ooglopend ;D , die volgende PIF gaan na Armand, moet maar vir hom n Junglejulian cheeckpeice stuur. Armand ek grap net.

Koos, Nico, Geno, Cassie en almal wat ek uitgelaat het, puik artikels manne!!