Page 1 of 1
Kursus in sentrale deel?
Posted: Thu Jul 23, 2020 8:31 pm
by B Five
Is daar dalk enige beplanning vir n roepkursus in die Noord Kaap of dalk selfs die Vrystaat?
Die kiem het kususse bietjie rem aangedraai?
Re: Kursus in sentrale deel?
Posted: Sun Jul 26, 2020 11:47 am
by jaracal
Stuur my 'n whatsapp nul agt 2 4944060
Groete
Re: Kursus in sentrale deel?
Posted: Sun Jul 26, 2020 5:39 pm
by B Five
Re: Kursus in sentrale deel?
Posted: Tue Sep 15, 2020 12:23 pm
by jaracal
Ek doen 'n kursus in Philippolis 10 Oktober 2020
viewtopic.php?f=131&t=79304
Groete