Page 1 of 1

204 Ruger 26” - wat voer mens hom?

Posted: Mon Jul 20, 2020 5:03 pm
by hierswolf
Ek wou eers nie vir hom laai nie maar my Savage VLP skiet so lekker ek dink gaan moet. Huidiglik skiet ek Hornady superformance maar hulle is maar skaars op die rakke.

Ek gebruik hom vir fyn skiet, jakkalse en so nou en dan vir as n springbok vir my verkeerd kyk.

Waste kruit opsies het ek as ek 32 of 40gr vmax wil skiet? Dit hoef nie noodwendig somchem te wees nie.

Is daar ander koeëls wat ek dalk ook moet oorweeg?

Re: 204 Ruger 26” - wat voer mens hom?

Posted: Mon Jul 20, 2020 5:45 pm
by Pieter 300wm
Ek skiet S335 met 39gr sierra's baie suksesvol. Het voor dit 40gr vmax geskiet ook baie goeie groepe gekry. Maar sierra is koning. Oor die water is hulle nommer 1 kruit vir die 204tjie IMR 8208XBR en 2de Hodgdon H4895.

Re: 204 Ruger 26” - wat voer mens hom?

Posted: Mon Jul 20, 2020 6:19 pm
by Dale SH
S321, Alliant Reloder 10x, IMR4198, Viht N530 all well suited to a 40 grain bullet

Re: 204 Ruger 26” - wat voer mens hom?

Posted: Wed Aug 05, 2020 4:31 pm
by Redhawk75
Vihtavuori N530 can push the 40gr Hornady at 4000fps according to their data. The 39gr Sierra is really good but more expensive & more difficult to find.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 204 Ruger 26” - wat voer mens hom?

Posted: Wed Aug 05, 2020 4:47 pm
by Armand Steenkamp
Ek skiet die 32gr Vmaxse met S321 teen 4000fps en die 40gr pitte teen so 3500 met S335 maar ek sou hulle graag so bietjie harder wou stoot. Bygese ek het nog nie probeer nie maar ek glo nie ek gaan beter spoed met S335 kry nie. Ek is lus en traai dalk n effe stadiger poeier Soos S341

Re: 204 Ruger 26” - wat voer mens hom?

Posted: Wed Aug 05, 2020 9:36 pm
by hierswolf
Die sierras wat ek kon kry was dubbel die prys wat Vmaxe kos, so toe gaan ek maar vir die Vmax.

Ek kon nerens s321 kry nie en het toe maar n paar blikke 10x gekry. Sal volgende week kyk hoe maak hy met 40gr Vmax.

Re: 204 Ruger 26” - wat voer mens hom?

Posted: Wed Aug 05, 2020 10:11 pm
by Dale SH
Redhawk75 wrote: Wed Aug 05, 2020 4:31 pm Vihtavuori N530 can push the 40gr Hornady at 4000fps according to their data. The 39gr Sierra is really good but more expensive & more difficult to find.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Also saw that so not disputing your statement, but do not try this at home folks.
https://www.vihtavuori.com/reloading-da ... artridge=1
204 40gn N530.jpg
I seriously have to question this data.
Someone is going to kill themselves.

Re: 204 Ruger 26” - wat voer mens hom?

Posted: Thu Aug 06, 2020 9:09 am
by Capt. Yoda
Sjoe

Re: 204 Ruger 26” - wat voer mens hom?

Posted: Thu Aug 06, 2020 12:08 pm
by Gideon S
Dale SH wrote: Mon Jul 20, 2020 6:19 pm S321, Alliant Reloder 10x, IMR4198, Viht N530 all well suited to a 40 grain bullet
Hodgdon CFE223 is another good alternative

Re: 204 Ruger 26” - wat voer mens hom?

Posted: Thu Aug 06, 2020 3:43 pm
by blaser
ek het klomp blikke s321 as iemand belang stel

Re: 204 Ruger 26” - wat voer mens hom?

Posted: Thu Aug 06, 2020 7:39 pm
by Ritchie
Ek wou self die 39gr Sierras probeer maar om nou amper R800/pakkie te betaal is belaglik. Mens kry die 40gr Berger vir n beter prys as dit so gaan hulle maar n go gee.

Re: 204 Ruger 26” - wat voer mens hom?

Posted: Thu Aug 06, 2020 9:23 pm
by Redhawk75
Dale SH wrote:
Redhawk75 wrote: Wed Aug 05, 2020 4:31 pm Vihtavuori N530 can push the 40gr Hornady at 4000fps according to their data. The 39gr Sierra is really good but more expensive & more difficult to find.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Also saw that so not disputing your statement, but do not try this at home folks.
https://www.vihtavuori.com/reloading-da ... artridge=1
204 40gn N530.jpg
I seriously have to question this data.
Someone is going to kill themselves.
Thanks for this Dale, I asked elsewhere what people felt about the reliability of this data, glad to have a solid answer. Just didn’t make sense that a projectile 25% heavier can safely be pushed at the same rate.


Sent from my iPad using Tapatalk