Page 1 of 1

Nuweling

Posted: Sun Jul 19, 2020 7:18 am
by Delano
Goeie dag jaracal gemeenskap.

Baie dankie vir die aanvaar.
Ek is van Pretoria en ek sien uit om van almal hier te leer en raad te ontvang.

Dankie
Mooi dag en jaar verder.

Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk


Re: Nuweling

Posted: Sun Jul 19, 2020 9:13 am
by Ratel
Baie welkom hier.

Re: Nuweling

Posted: Sun Jul 19, 2020 10:36 am
by tripodmvr
Welkom. Watter skiet aktiwiteite neem jy aan deel? Kom gesels lekker saam en vra as jy wil inligting hĂȘ. (daar is nie 'n ding soos 'n dom vraag as jy nie weet wat om te doen nie. Ons sal graag ondervinding deel.)