Page 1 of 1

Wapen lang termyn stoor olie?

Posted: Sat Jul 18, 2020 9:21 am
by Lamtjop
More almal, wat is die beste olie vir binne en buitekant van n vuurwapen wat lank gestoor gaan word. In die binneland nie die kus nie.
Groete

Re: Wapen lang termyn stoor olie?

Posted: Sat Jul 18, 2020 9:39 am
by M98mauser
vir my werk Kanu KROIL lekker.